Perth Afrikaans Reformed Church
`n AFRIKAANSE Gereformeerde bediening vir Afrikaans-sprekendes IN PERTH.
Ons het tans twee bedieningspunte en die eredienste vind op die volgende plekke plaas:
NOORD: Plek: Sewendedag-Adventiste-Kerk, Clarkson
Adres: h/v Marmionlaan en
(UBD: Bl 124 P4)
Tyd: Sondagoggende om 09:30
Kategese vind plaas na die erediens
SUID: Plek: Sewendedag-Adventiste-Kerk,
Adres: FreoChurch,
(UBD: Bl 326 J4)
Tyd: Sondagoggende om 09:30
Kategese vind plaas na die erediens
