Perth Afrikaans Reformed Church

Saturday, September 04, 2010

Kerk Adres

NOORD:            Plek:     Sewendedag-Adventiste-Kerk, Clarkson

 

                        Adres:   h/v Marmionlaan en Renshaw Boulevard

                                    (UBD: Bl 124 P4)

 

                        Tyd:      Sondagoggende om 09:30

                                    Kategese vind plaas na die erediens

 

SUID:               Plek:     Sewendedag-Adventiste-Kerk, Palmyra

 

                        Adres:   FreoChurch, 10 Cleopatra Street

                                    (UBD: Bl 326 J4)

 

                        Tyd:      Sondagoggende om 09:30

                                    Kategese vind plaas na die erediens

 

Ons het die wonderlike voorreg om twee  ten volle Afrikaanse eredienste,  elke Sondagoggend om 09H30 te hou, in die kerkgeboue van die Sewende  Dag Adventiste.  Noord in Clarkson en Suid in Palmyra.  Vir elke immigrant is hierdie eredienste `n absoluut wonderlike en verrykende ervaring.  Ons dank ons Hemelse Vader dat dit moontlik is!

Ons gemeente is tans besig om te groei teen `n fenominale tempo en die behoefte aan `n eie kerkgebou word al hoe groter.  Bid asb. saam met ons vir die Here se leiding in hierdie verband.

Navrae

Ds. Gerhard Bredenkamp se kontakbesonderhede is soos volg:

 

ds.gerhard@parc.org.au

leraar@parc.org.au

navrae@parc.org.au

 

Tel : Pastorie (08) 9407-9549

Vanuit Suid Afrika (0061 8) 9407-9549