Perth Afrikaans Reformed Church

Saturday, September 04, 2010

Wyks-indelings

Die wyks indeling is op die oomblik soos volg:

 

 

GEOGRAFIESE VERDELING: 

 

NOORDBLOK

Noordwyk  1 - Noord van Ouinns Rd en Hester Ave.  

 

 

Noordwyk 2 - Suid van Quinns Rd en Hester Ave, en Noord van Tamala Park

                        

 

Noordwyk 3 - Noord  van Hodges Drive tot by Tamala Park. 

                       

 

SENTRAALBLOK

Sentraalwyk 1 - Suid van Hodges Drive en Noord van Whitfords Ave en Gnangara Road.

 

 

Sentraalwyk 2 - Suid van Whitfords Ave, Noord van Reid Highway en Wes van Wanneroo rd.

 

 

Sentraalwyk 3 - Suid van Gnangara Road, Noord van Reid Highway, en Oos van Wanneroo Rd.

 

                    

Sentraalwyk 4 - Suid van Reid Highway tot by die Swan Rivier.

 

SUIDBLOK

Suidwyk 1 - Suid van die Swan Rivier en Noord van Leach Highway.

 

 

Suidwyk 2 - Suid  van Leach Highway, insluitende Lesmurdie.